Tara Strong

Tara Strong
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Tara Lyn Charendoff
Geboorte 12 Februarie 1973 (1973-02-12)
Toronto, Ontario, Kanada
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Aktiewe jare 1986–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tara Strong (gebore 12 Februarie 1973) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Batman: The Killing Joke (2016) en My Little Pony: The Movie (2017), en in die televisiereekse The Powerpuff Girls (1998) en The Fairly OddParents (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne